Afrikaanse Bybel : 1933 - 1953 Weergawe

Stoor BoekmerkGaan na BoekmerkSoekGeen X Verw


VorigeBoek: Hoofstuk: Volgende

1. 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid. o HERE, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.  

2. Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my.  

3. Wag op die HERE, o Israel, van nou af tot in ewigheid!  


VorigeVolgende