Afrikaanse Bybel : 1933 - 1953 Weergawe
Stoor Boekmerk Gaan na Boekmerk Soek Geen X Verw Vorige Boek: Génesis Exodus Levítikus Númeri Deuteronómium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemía Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied Jesaja Jeremia Klaagliedere Eségiël Daniël Hoséa Joël Amos Obádja Jona Miga Nahum Hábakuk Sefánja Haggai Sagaría Maleági Matthéüs Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korinthiërs 2 Korinthiërs Galásiërs Efésiërs Filippense Kolossense 1 Thessalonicense 2 Thessalonicense 1 Timótheüs 2 Timótheüs Titus Filémon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 115 116 117 118 119 120 121 122 123 124 125 126 127 128 129 130 131 132 133 134 135 136 137 138 139 140 141 142 143 144 145 146 147 148 149 150 Volgende
1. WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; XR
2. maar sy behae is in die wet van die HERE, en hy oordink sy wet dag en nag. XR
3. En hy sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, wat sy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. XR
4. So is die goddelose mense nie, maar soos kaf wat die wind verstrooi. XR
5. Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie. XR
6. Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. XR
Vorige Volgende